Gesogte Wynoesherdenkingsfunksie op oudste wynlandgoed
Die Suid-Afrikaanse wynbedryf vier op Dinsdag, 2 Februarie 2016 ‘n besonderse geleentheid. Op dié dag herdenk die bedryf die eerste wynoes op Suid Afrikaanse bodem wat op 2 Februarie 1659 deur Jan van Riebeeck in sy dagboek opgeteken is.