’n Unieke nuwe Besoekersroete by Groot Constantia
Die bekendstelling van Groot Constantia se unieke nuwe Besoekersroete vir Somer 2016/17 word toegeskryf aan die merkwaardige groei van die wynlandgoed se besoekersgetalle. Meer as 400 000 besoekers tydens 2015.