Geskiedkundige ‘tuiskoms’ van 195 jaar oue Grand Constance-bottel
‘n Uiters skaars 195 jaar oue Grand Constance-bottel keer terug na sy plek van herkoms by die Groot Constantia Wynlandgoed; die terugkoms is ‘n belangrike gebeurtenis vir die Suid-Afrikaanse wynbedryf en Kaapstad se kulturele erfenis in die algemeen.